Winkelier- Plaaswinkel
Babylonstoren
Apply to this jobWinkelier
Ons plaaswinkel is op soek na ’n energieke, betroubare en passievolle Winkelier om by ons span aan te sluit. Indien jy uitstekende kliëntediens kan lewer, goed onder druk presteer en daarvan hou om in ’n dinamiese kleinhandelomgewing te werk, hoor ons graag van jou.
Verantwoordelikhede
- Verwelkom en help kliënte op ’n vriendelike en professionele wyse
- Lewer uitsonderlike gaste- en kliëntediens
- Hanteer verkope en kassastelsel akkuraat
- Dryf verkope om winkelteikens te bereik
- Vul rakke aan en verseker netjiese produkuitstallings
- Help met voorraadbeheer en voorraadopnames
- Hou die winkel netjies, georganiseerd en aantreklik
- Werk effektief saam met die span om daaglikse take af te handel
Vereistes
- Matrieksertifikaat
- Afrikaanssprekend
- Vorige kleinhandelondervinding sal voordelig wees
- Betroubaar, eerlik en verantwoordelik
- Passievol oor kliëntediens en kleinhandel
- Energiek en positief van aard
- Vermoë om goed in ’n span te werk
- Vermoë om onder druk en in stresvolle situasies te presteer
- Bereid om buigsame kleinhandelure, naweke en openbare vakansiedae te werk
- Goeie kommunikasie- en mensevaardighede
Indien jy belangstel, doen asseblief aansoek deur jou CV hier in te dien:
https://babylonstoren.breezy.hr/
Summary
Assist customers, handle sales, stock shelves, ensure shop is organized and welcoming.
Job title
Winkelier- Plaaswinkel
Experience level
none
Industry
retail
Location requirements
Franschhoek, remote work not allowed
Salary
Not specified
Management role
No
Required skills
Preferred skills
Specializations
Structured locations inferred from the posting.
Franschhoek, 7690, South Africa